Die Oberholsters

Webstyle produced NavBar
Stamland Familie wapens Die Van Hans Oberholster
Webstyle produced NavBar
Huwelike Testament Aantekeninge Tydrooster Bronne

WAPENS

Aangesien geen familiebonds- of individuele wapens ten opsigte van Oberholsters of Oberholzers in Suid-Afrika tans by die Buro vir Heraldiek geregistreer is nie, word slegs 'n wapen van Oberholzers in Wald, Switserland, op hierdie webwerf vertoon.

Navrae oor die ontwerp en registrasie van wapens kan aan die Buro gerig word by:

Die Adjunk-Direkteur
Buro vir Heraldiek
Privaatsak x236
Pretoria
Tel: (012) 323 5300

Die familiewapen van Oberholzers in Wald, Switserland
Klik hier vir 'n beskrywing en geskiedenis van die wapen