|
| |||||||||||||||||||
|
6 April 1652 1673 of 1674 12 Oktober 1679 6 November 1679 13 Augustus 1682 19 April 1685 13 April 1688 1 Junie 1691 1696 11 Februarie 1699 11 Februarie 1699 1703 19 Desember 1705 5 Januarie 1706 28 Februarie 1706 5 Julie 1706 18 Desember 1706 17 April 1707 Mei 1707 3 Junie 1707 29 Junie 1707 28 Augustus 1707 1 Februarie 1708 19 Desember 1708 24 Augustus 1710 24 Desember 1711 27 Desember 1711 28 Desember 1711 1712 10 Januarie 1713 18 Junie 1713 1713 4 September 1713 12 September 1713 20 Desember 1713 14 Januarie 1714 Februarie 1714 28 Maart 1714 31 Desember 1714 31 Desember 1714 22 Desember 1716 20 Augustus 1718 7 November 1719 16 Desember 1720 2 September 1721 23 Junie 1722 17 Junie 1723 Julie of Aug 1723 7 Augustus 1723 8 September 1724 |
: Jan van Riebeeck arriveer in Tafelbaai : Hans Oberholster in Switserland gebore : Simon van der Stel word kommandeur : Simon van der Stel besoek die gebied van die latere : Stellenbosch : Eerste heemrade te Stellenbosch aangestel : Hoë-kommissaris Hendrik Adriaan Rheede arriveer in die Kaap : Die eerste groep Franse Hugenote arriveer in die Kaap met die Voorschoten : Simon van der Stel bevorder tot goewerneur : Hans Oberholster arriveer aan die Kaap : Simon van der Stel tree af : Willem Adriaan van der Stel word goewerneur : Hans Oberholster word vryburger : Die Politieke Raad sluit 'n kontrak met Hans Oberholster en drie ander burgers vir die lewering van vleis aan verbygaande skepe en die hospitaal : Die burgers stel 'n klagskrif op teen W.A. van der Stel en sommige amptenare : Adam Tas word gearresteer en vir 14 maande in die Kasteel gevange gehou : Hans Oberholster en Helena du Toit tree in die huwelik : Hans Oberholster tot kerkraadslid op die Kaapstadse kerkraad verkies : Die Politieke Raad kondig die Here XVII se besluit aan dat die goewerneur W.A. van der Stel, die sekunde Samuel Elzevier, die predikant ds Kalden en die landdrost Jan Starrenburg van hulle ampte onthef is. Johan Blesius neem die administrasie tydelik oor : Hans Oberholster en sy mede-vleisleweransiers word van hulle kontrak vrygstel : Johan Cornelis d'Ableing, nuwe sekunde, neem as goewerneur waar : Ds Le Boucq poog om Hans Oberholster uit die kerkraad te skors : Ds Le Boucq kondig aan dat hy Oberholster nie langer op die kerkraad wil hê nie : Louis van Assenburgh aanvaar sy pos as goewerneur : Hans Oberholster se termyn as diaken verstryk : Hans en Helena se seun, Johannes, gedoop : Hans Oberholster tot diaken op Stellenbosch verkies : Goewerneur van Assenburgh oorlede : Sekunde Willen Helot neem waar as goewerneur : Hans en Helena se seun, Guilliam, gebore : Hans Oberholster word tot heemraad vir Stellenbosch verkies : Hans en Helena se dogter, Johanna Barbara, word gedoop : Helena oorlede : Hans Oberholster word as kassier van die 'raadcamercassa' benoem : Hans Oberholster word tot ritmeester van die Drakensteinse Kolonie benoem : Hans Oberholster se termyn as diaken verstryk : Hans Oberholster trou met Judith du Plessis : Weidingsregte word aan Hans Oberholster toegestaan : Maurits Pasques De Chavonnes word as goewerneur aangestel : Hans Oberholster tot diaken op Stellenbosch herverkies : Hans Oberholster se termyn as heemraad verstryk : Hans Oberholster se termyn as diaken verstryk : Hans en Judith stel hulle testament op : Hans Oberholster se bedanking as ritmeester word aanvaar : Hans Oberholster word as heemraad genomineer (word nie verkies nie) : Hans word deur Francois du Toit as ritmeester vervang : Hans se benoeming as 'bijtapper' word bevestig : Hans en Judith voeg 'n kodisil tot hulle testament by : Hans Oberholster oorlede : Hans en Judith se testament aan die Weeskamer vertoon : Goewerneur De Chavonnes oorlede
|
|